On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

A Slice of Life

Die Glam Guru - Vinnige mooi maak wenke vir ma's

───   14:30 Fri, 20 Feb 2015

Die Glam Guru - Vinnige mooi maak wenke vir ma's | News Article
Die Glam Guru, Hannon Bothma hoor elke week van luisteraars in Sentraal SA en antwoord graag die mode en skoonheidsvrae wat hy ontvang. Die week skryf 'n ma van 3 in haar epos dat sy nie regtig tyd het vir mooi maak in die oggende nie - watse raad het hy? Gelukkig het Hannon altyd raad. Luister gerus na sy vinnige mooi maak wenke hier.
 
 
 
 
Stuur jou vraag na hannon@ofm.co.za - tot volgende week, bly mooi!

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.