On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

A Slice of Life

Jy gaan jou ore nie glo nie!! Lady Gaga sing "The sound of music"

───   13:41 Mon, 23 Feb 2015

Jy gaan jou ore nie glo nie!! Lady Gaga sing "The sound of music" | News Article
Het jy al ooit gewonder hoe dit sou klink as Lady Gaga in “The Sound of Music” gespeel het? Gisteraand by die OSCARS was sy deel van die 50jaar herdenking van die ongelooflike film – kyk net hier! Sy gaan jou verras!! Hier staan sy op die verhoog saam met Julie Andrews.
 
 
Source: eonline.com
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.