On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

A Slice of Life

In die nuutste Vrouekeur - luister hier!

───   15:38 Mon, 02 Mar 2015

In die nuutste Vrouekeur - luister hier! | News Article
In jou Vrouekeur die week, ek gesels met redakteur Eldaleen Hugo. Op die voorblad is Frank Opperman en Karen Wessels en die twee gesels oor dit wat hulle die graagste doen en daai toneel in ‘n kis wat almal aan die gesels het! Die bekendstelling van "Ballade vir 'n enkeling" vind 18 Maart in Bloemfontein plaas by Ster Kinekor, Mimosa Mall. Bespreek jou kaartjies nou by adrianag@ctp-mail.co.za Stuur jou naam, van en kontakbesonderhede aan haar - hoop ek sien jou daar!!
 
 
 
 
Vir meer gaan na www.vrouekeur.co.za

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.