A Slice of Life
Die Glam Guru - Dra jy 'n hoed of uniform by die werk? Luister hier!─── 12:15 Fri, 06 Mar 2015
Die Glam Guru is hier! Hy antwoord vandag 'n polisievrou in die streek se vraag. Sy dra daagliks 'n uniform en is moeg vir haar helmet hare weens haar hoed! Hannon het raad - luister hier!
Stuur jou epos aan hannon@ofm.co.za - Tot volgende week, bly mooir!