On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Africa News

Straatname ter ere van Mugabe en sy vrou moet weg

───   17:20 Thu, 18 Dec 2014

Straatname ter ere van Mugabe en sy vrou moet weg | News Article

Harare - Owerhede in Zimbabwe het die regerende party beveel om nuwe straatnaamborde wat president Robert Mugabe en sy vrou vereer, te verwyder.

Volgens die burgemeester en lid van die opposisieparty MDC, Bernard Manyenyeni, hy het aan die party geskryf. Hulle het egter nog nie reageer nie, nadat hulle gister eers die brief ontvang het. Verskeie nuwe straatnaamborde, waaronder “Dr. Grace Mugabe-weg” en “Robert Mugabe-plein”, is vroeër vandeesmaand by ? oop stuk grond opgerig waar ? Zanu-PF-kongres gehou is.
 
Die naamborde is egter nie deur die stadsraad, wat deur die opposisie beheer word, goedgekeur nie. Manyenyeni sê hy wil nie oordeel vel oor aksies of die gebrek daaraan nie.
 
Sapa

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.