On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Africa News

Thabane die voorloper in Lesotho-verkiesing

───   06:53 Mon, 02 Mar 2015

Thabane die voorloper in Lesotho-verkiesing | News Article

Maseru - Die eerste minister van Lesotho, Tom Thabane is die voorloper in die land se verkiesing, deur 35 van die 80 kiesafdelings waarvan uitslae reeds bekend gemaak is, te wen.

Maryke Vermaak berig dat talle ondersteuners van Thabane se ABC-party Maseru se strate gister ingevaar het om die vroeë uitslae te vier.

Die vervroegde verkiesing is gehou ná 'n mislukte staatsgreep verlede jaar.
 
Jacaranda FM 

Podcasts

Maryke Vermaak:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.