On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Africa News

Lesotho-verkiesing: Stemme nou almal getel

───   14:34 Tue, 03 Mar 2015

Lesotho-verkiesing: Stemme nou almal getel | News Article

Maseru - Al die stemme in die Lesotho nasionale verkiesing is getel. Eerste minister Tom Thabane het 40 van die 80 kieswyke gewen, terwyl die Democratic Congress landwyd die meeste stemme gekry het.

Maryke Vermaak berig dat dit môre aangekondig word hoeveel parlementsetels die onderskeie partye ingepalm het.

Jacaranda FM




Podcasts

Maryke Vermaak:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.