On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret, John and Nadine
Listen Live Streams

Africa News

Vyftien ton olifantivoor in Kenia verbrand

───   07:48 Wed, 04 Mar 2015

Vyftien ton olifantivoor in Kenia verbrand | News Article

Nairobi - Die Keniaanse president Uhuru Kenyatta het 15 ton olifantivoor gister aan die brand laat steek in 'n poging om stropery in dié Oos-Afrikaland te bekamp.

Die ivoor, met 'n swartmarkwaarde van $30 miljoen, of sowat R350 miljoen is die grootste besending ooit om in Kenia vernietig te word. Olifantivoor word dikwels na Asië gesmokkel waar dit gebruik word om versierings te maak.
 
Bewaringsgesindes waarsku dat olifante in sekere dele van Afrika binne die volgende paar jaar weens stropery uitgewis kan wees. Intussen het China verlede maand 'n een jaar-verbod op die invoer van ivoor geplaas, na aantygings dat die aanvraag van Chinese verbruikers stropery in Afrika aanmoedig.
 
BBC

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.