On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Africa News

Vyf in hegtenis vir Garrissa-skietery

───   09:28 Sat, 04 Apr 2015

Vyf in hegtenis vir Garrissa-skietery | News Article

Nairobi - Vyf verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die skietvoorval by 'n Keniaanse universiteit waarin bykans 150 mense dood is.

'n Groep gewapende mans het vroeg Donderdagoggend die Garrissa-universiteitkampus bestorm.
 
Vier van hulle is in die beleg dood nadat veiligheidsmagte ingegryp het.
 
Betogers het gister in Garrisa saamgedrom en 'n einde aan al-Shabaab, wat verantwoordelik vir die aanval was, ge-eis.
 
Intussen het President Jacob Zuma die aanval skerp veroordeel.
 
CNN/SAUK

Podcasts

President Jacob Zuma veroordeel Kenia-aanval:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.