On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Human Interest

Vise-rektor klim Berg Fuji om beursgeld in te samel

───   18:09 Fri, 03 Jul 2015

Vise-rektor klim Berg Fuji om beursgeld in te samel | News Article

Port Elizabeth - Die vise-kanselier van die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit, Derrick Swartz, gaan aanstaande maand die berg Fuji in Japan uitklim om beursgeld in te samel vir behoeftige studente.

Swartz sal op 7 Augustus begin om die berg van 3.7 kilometer hoog uit te klim. Hy sal ook 'n konferensie toespreek tydens die herdenking van die atoombom wat op 6 Augustus 1945 op Hiroshima geval het.
 
Swartz sê toe hy 'n student was, was hy die ontvanger van 'n beurs, en hy voel dit is nou sy beurt om iets terug te gee.

'n Aantal maatskappye het reeds sowat R240 000 aan die inisiatief beloof, byna die helfte van die mikpunt.
Algoa FM





Podcasts

Derrick Swartz:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.