On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Babbelgum vir die Siel

Spek- en eiermuffins

───   08:22 Sat, 16 Aug 2014

Spek- en eiermuffins | News Article
Bestanddele:

6 repies spek, fyn gesny
6 groterige sampioene
(Braai die spek en sampioene gaar)
6 eiers geklits
1 koppie room
1 koppie gerasperde kaas
Bietjie droë pietersielie
Sout en Peper na smaak

Metode:

Meng alles saam ek gooi in muffinpan. Bak teen 150 ºC vir 25 minute.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.