On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Babbelgum vir die Siel

Pannekoek met karamelsous

───   08:26 Sat, 06 Sep 2014

Pannekoek met karamelsous | News Article
Bestanddele:

1 koppie koekmeel
¼ teelepel sout
½ teelepel bakpoeier
2 eiers
2 koppies water (of 1 koppie melk en een koppie water)
1 eetlepel olie

Metode:

Sif droë bestanddele saam. Klits die eiers en voeg melk/water om die beurt by. Bak op plaat in 'n kleefvrye pan. Die pannekoek is gaar sodra borrels op die oppervlak verskyn.

Karamelsous:

1 x 360 g-blikkie karamelkondensmelk
80 ml melk
85 g fudge, fyngekap (opsioneel)

Plaas karamel en melk saam in ‘n middelslag-pot oor matige hitte. Klits met draadklitser tot loperige, gladde mengsel. Voeg fudge by. Sit pannekoek voor met karamelsous.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.