On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Babbelgum vir die Siel

Griekse skaaptjops

───   08:32 Sat, 25 Oct 2014

Griekse skaaptjops | News Article
 
 
Bestanddele:

250 ml (1 koppie) olyfolie
2 knoffelhuisies, fyngedruk
125 ml (1/2 koppie) suurlemoensap
10 ml (2 teelepels) roosmaryn
5 ml (1 teelepel) origanum
2 ml (1/2 teelepel) paprika
Sout en peper

Metode:

Meng olyfolie, knoffel, suurlemoensap, roosmaryn en origanum. Marineer vleis daarin vir 3 ure. Sprinkel paprika, sout en peper oor die vleis en braai in ‘n toeknyprooster. Smeer gereeld die marinade met ‘n roosmaryntakkie oor die tjops.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.