On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor and Margaret
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Babbelgum vir die Siel

Chicken Soup for a Sunday

───   08:23 Sun, 04 Jan 2015

Chicken Soup for a Sunday | News Article
MY EERSTE 2015-boodskappie …
Ons stel gedurig uit, totdat die telefoon lui ... die persoon is nie meer daar nie.
Gryp die dag. Gryp elke geleentheid vir liefde en omgee
Die lewe is soooo kort!
Moet nooit uitstel nie.
Daarom se ek vandag aan jou:
As jou trane vlakker lê as jou glimlag ...
HOOP...
As jou hart seerder is as jou oë ...
HUIL ...
As jou antwoorde verder is as wat jy dink ...
BID ...
As jy voel jy kan nie meer nie ...
DROOM ...
As alles om jou breek ...
STAAN VAS ...
Want:
Lewe is kort - leef dit!
Liefde is mooi - voel dit!
Kwaad wees is lelik - los dit!
Probleme is tydlik - aanvaar dit.
Herinneringe is vir altyd - bewaar dit.
Jy is BAIE spesiaal - onthou dit!

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.