On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Babbelgum vir die Siel

Sjokolademousse

───   08:26 Sat, 14 Feb 2015

Sjokolademousse | News Article
 
 
Bestanddele:

300g goeie-kwaliteit donkersjokolade, grof gekap
3 eiers
¼ koppie strooisuiker
1 eetlepel goeie kwaliteit kakaopoeier, gesif
300 ml geklopte room, plus ekstra room vir garnering
Gerasperde sjokolade, om te versier

Metode:

Smelk die sjokolade op die stoof (bakkie in ‘n kastrol met water). Verwyder van plaat en laat afkoel. Klits eiers en strooisuiker saam totdat mengsel verdik en verdubbel in volume. Vou afgekoelde sjokolade en kakaopoeier by die mengsel. Klop die room styf en vou dit by die sjokolademengsel in. Skep in 6 glase en laat in die yskas afkoel vir 1 uur. Verwyder uit die yskas 15 minute voor opdiening en versier met ekstra geklopte room en gerasperde sjokolade.

Foto: www.taste.com

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.