On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Verhoogde minimumlone kan melkbedryf op sy knieë dwing

───   14:24 Mon, 04 Feb 2013

Verhoogde minimumlone kan melkbedryf op sy knieë dwing | News Article
Pieter Möller

Die aankondiging vandag dat minimumlone vir plaasarbeiders voortaan R105 is, kan die melkbedryf op sy knieë dwing. So sê Bernard Maree, voorsitter van die Vrystaat se Melkprodusente-organisasie.

Maree het aan OFM Nuus gesê hy voorspel dat sogenaamde "koeiwinkels" of melkkoei-poele kan ontstaan, omdat boere gedwing gaan word om hul melkkuddes te verkoop of tot niet te maak.
 
Maree sê verhoogde minimumlone, tesame met die moontlike 16%-verhoging van Eskom, sal moeilik deur suiwelproduseerders geabsorbeer kan word.







Podcasts

Bernard Maree:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.