On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Groot belangstelling vir Graan SA-jaarkongres

───   12:00 Mon, 04 Mar 2013

Groot belangstelling vir Graan SA-jaarkongres | News Article
Pieter Möller

Bothaville - Daar heers groot belangstelling vir Graan SA se jaarkongres wat Woensdag in Bothaville plaasvind.
 
Graan SA-voorsitter, Louw Steytler sê daar is vanjaar weer groot internasionale belangstelling, met afgevaardigdes uit Afrika en oorsee.

Die formaat is vanjaar aangepas in die vorm van paneelbesprekingsessies. Twee bekende sprekers uit die landbousektor, Marcos Neves van die Universiteit van Sao Paulo in Brasilië, en die Departement Landelike ontwikkeling en grondhervorming se Mduduzi Shabana, gaan as fasiliteerders optree.
 
Steytler sê huidige landboutoestande noop graanboere om koppe bymekaar te sit vir oplossings.


Podcasts

Louw Steytler:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.