On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Anargie-vrese ongegrond: Croucamp

───   13:13 Thu, 13 Jun 2013

Anargie-vrese ongegrond: Croucamp | News Article
Dirk Kok

Bloemfontein - Voormalige president, Nelson Mandela, se begrafnis gaan 'n oorweldigende gevoel van samehorigheid meebring. Kleur- en rasseverskille sal geen rol speel nie. Dit, volgens politieke ontleder, Piet Croucamp, tydens die Rooivleis Produsente-organisasie se kongres in Bloemfontein.

Croucamp het ook gesê wit Suid-Afrikaners se vrese van anargie wanneer Madiba sy laaste asem uitblaas, is totaal ongegrond. Hy het gesê Mandela se dood sal min effek op die politiek hê omdat hy net 'n simboliese figuur is.

Die RPO se kongres duur tot Donderdagmiddag.



Podcasts

Piet Croucamp:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.