On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agriculture

Agri-NW pleit vir spoedige ramphulp

───   16:44 Tue, 03 Sep 2013

Agri-NW pleit vir spoedige ramphulp | News Article
Dirk Kok
Die president van Agri-Noordwes het vandag op die opening van dié landbou-organisasie se jaarkongres op Rustenburg by die regering gepleit dat die beloofde ramphulp spoedig by boere in die droogtegeteisterde provinsie sal uitkom.
 
Cor Jansen van Vuuren het gesê die afgelope seisoen was die swakste in jare, met uiters swak oeste en veeboere wat baie swaar kry. Van die boerderye loop die gevaar om tot niet te gaan en opkomende boere kry die swaarste.
Jansen van Vuuren is op die kongres onbestrede tot president herkies.
 
Flip le Roux, provinsiale voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie, is tot vise-president verkies.

Podcasts

Cor Jansen van Vuuren:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.