On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agriculture

Vrystaat Landbou teleurgesteld in Qabathe

───   OWEN KOCK 08:47 Wed, 16 Jul 2014

Vrystaat Landbou teleurgesteld in Qabathe | News Article
Owen Kock
Bloemfontein - Vrystaat Landbou het sy ontevredenheid uitgespreek oor uitlatings wat die LUR vir Landbou, Mamiki Qabathe, tydens haar begrotingsrede verlede week gemaak het.
 
Vrystaat Landbou se Henk Vermeulen sê die uitlatings was in kontras met dié wat Qabathe op VL streeksvergadering in April vanjaar gemaak het.
 
Qabathe het in die provinsiale wetgewer onder andere die skuld vir die stadige grondoordrag voor die deur van lanbouers gelê.
 
Daarenteen, het sy landbouers in April bedank vir hul harde werk om voedsel te produseer en het sy ook landbouers gerus gestel dat hulle nie bekommerd hoef te wees oor beleide en wetsontwerpe omtrent grond en landbou nie.
 
Vermeulen sê hulle sien Qabathe se skuif as politieke retoriek.


Podcasts

Henk Vermeulen :

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.