On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agriculture

Wat die dalende brandstofprys vir landbou beteken

───   SABRINA DEAN 17:03 Tue, 03 Feb 2015

Wat die dalende brandstofprys vir landbou beteken | News Article

Hoof van Agbiz, John Purchase, verduidelik die impak van brandstofpryse in die landboubedryf

Bloemfontein - Verbruikers gaan beslis kan asem skep wanneer die brandstofpryse om middernag vanaand met ongeveer 93c vir petrol, en meer as R1 vir diesel, daal.
 
Dit kom nadat die brandstofpryse verlede maand reeds met meer as R1 gedaal het.
 
In die landbousektor hou die verlaging van die plaaslikke brandstof pryse vir beide boere en verbruikers beter vooruitsigte in, maar die daling in die globale olieprys kan tersefldertyd moeilikheid voorspel vir die in-en-uitvoer markte.
 
Hoof van Agbiz, John Purchase, verduidelik die impak van brandstofpryse in die landboubedryf.
 
Purchase sê die “groot onbekende” in hierdie stadium is of die aansienlik laer ru-olieprys oor ‘n billikke tydperk volhoubaar is. Hy sê dít sal bepaal of daar vorentoe ‘n invloed op voedselpryse sal wees.

Sabrina Dean/OFM-nuus

Podcasts

John Purchase van Agbiz:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.