On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

LUISTER: Tekort aan landbouvaardighede

───   12:19 Mon, 09 Mar 2015

LUISTER: Tekort aan landbouvaardighede | News Article

Bloemfontein – Prof. Herman van Schalkwyk, rektor aan die Noordwes Universiteit, gesêls in dié potgooi oor nuus uit die VSA dat daar ‘n tekort van ongeveer 25% aan landbouvaardighede is.

Van Sckhalkwyk meen die sektor is nie “sexy” genoeg vir jong mense nie en raai die landbou bedryf aan dat hy sy beeld aanloklik vir jongmense, wat 'n keuse wil maak in terme van 'n beroep, moet maak en sodoende kan sien dat die landbou vir hulle baie geleenthede kan bied:
 
'Herman van Schalkwyk' 
 
Pieter Möller/OFM-nuus 
 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.