On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agriculture

LUISTER: Verskeie uitdagings vir nuwe toetreders tot landbou sektor

───   08:22 Mon, 16 Mar 2015

LUISTER: Verskeie uitdagings vir nuwe toetreders tot landbou sektor | News Article

Bloemfontein – Prof. Herman van Schalkwyk, rektor aan die Noordwes Universiteit, gesels in dié potgooi oor nuwe toetreders tot die landbousektor en die groter getal deeltydse boere.

Van Sckhalkwyk meen dit is onmoontlik vir ‘n nuwe toetreder om net uit die landbou ‘n bestaan te maak indien hy geen hulp of grond het nie, want die kapitaalbehoefte is geweldig groot.  
 
'Herman van Schalkwyk'
 
Pieter Möller/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.