On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Agriculture

Navorsing in VS om springhaasrot vas te vat

───   09:14 Thu, 21 Nov 2013

Navorsing in VS om springhaasrot vas te vat | News Article
Dirk Kok - Aan die begin van die jaar is duisende hektare mielies en oliesaad in dele van die Vrystaat as gevolg van 'n springhaasrotplaag vernietig. Die springhaasrotprobleem duur van die Vrystaat tot bo in Mpumalanga voort. Danksy Graan SA wat die leiding geneem het en die Mielietrust asook die Sasol-landboutrust en die Landbounavorsingsraad wat geld gegee het, word proewe nou by Wesselsbron en Hoopstad gedoen om die springhaasrotbevolking, wat ontplof het, onder beheer te bring en dit daarna onder beheer te hou. Die LNR-Plantbeskermingsnavorsingsinstituut se Frikkie Kirsten het met Before Dawn oor die projek gesels:

Podcasts

Frikkie Kirsten:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.