On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agriculture

Graan SA kry nie geld om nuwe boere te help

───   06:00 Wed, 15 Jan 2014

Graan SA kry nie geld om nuwe boere te help | News Article
Dirk Kok - Verlede jaar het Graan SA sowat 600 nuweling-graanboere van die Vrystaat, Noordwes, KwaZulu-Natal, Oos-Kaap en Mpumalanga met hul boerderye ondersteun. Dié projek is gefinansier met R200 miljoen van die regering se herkapitaliseringsprojek vir grondhervormingsprojekte. Graan SA het verlede jaar weer aansoek gedoen vir geld om die opkomende boere verder te ondersteun. Die versoek het egter op dowe ore geval en Graan SA het nie weer geld te kry om vanjaar met die projek voort te gaan nie.
Graan SA  se president, Louw Steytler, sê hierdie was een van die suksesvolste ondersteuningsprojekte vir opkomende boere in die land.
Hy sê die regering maak 'n groot fout en dit is 'n skande dat hierdie boere in die steek gelaat is.
 



Podcasts

Louw Steytler:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.