On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Die vraag na SA graan word groter

───   16:29 Thu, 16 Jan 2014

Die vraag na SA graan word groter | News Article
Dirk Kok - Graan SA se uitvoerende hoof, Jannie De Villiers, sê daar is sterk groei in die vraag na graan, veral vir geelmielies.
Hy sê Suid-Afrika het verlede jaar baie tonne geelmielies aan Japan en Taiwan gelewer en die aanvraag kring nou weier uit. Nog 'n geleentheid vir graanboere om meer te produseer, is die bio-brandstofbedryf in die land wat nou op dreef moet kom.
De Villiers sê twee van die groot uitdagings vir die graanbedryf is die voorrade wat tans skraps is en te min reën in die westelike dele van die land.

Podcasts

Jannie de Villiers:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.