On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agriculture

Graan SA hou streekvergaderings, dan kongres

───   08:37 Fri, 17 Jan 2014

Graan SA hou streekvergaderings, dan kongres | News Article
Dirk Kok - Graan SA skop Maandag om 15:00 sy jaarlikse streekvergaderings met 'n vergadering in die Bull Hill-saal op Jan Kempdorp in die Noord-Kaap af. Daarna word tot 21 Februarie vergaderings in al dié organisasie se streke gehou. Vier vergaderings gaan ook vir ontwikkellende produsente in Welkom in die Vrystaat, Sannieshof in Noordwes en in die Oos-Kaap en Mpumalanga gehou word.
Besonderhede oor die vergaderings is op Graan SA se webblad by www.grainsa.co.za te kry.
Hierdie reeks vergaderings is die voorloper tot Graan SA se jaarkongres op 5 en 6 Maart op Nampo-park.
Graan SA se uitvoerende hoof, Jannie de Villiers, het met Before Dawn gesels oor die kongres en van die organisasie se planne vir die jaar.

Podcasts

Jannie de Villiers:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.