On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agriculture

Biobrandstof: Kommer omdat aanlegte nog nie gebou word

───   16:28 Mon, 10 Mar 2014

Biobrandstof: Kommer omdat aanlegte nog nie gebou word | News Article
Dirk Kok - Kommer heers onder sorghumboere omdat bouwerk aan die bio-etanolaanlegte op Bothaville en Cradock nog nie begin het nie.
Die voorsitter van Graan SA se sorghum-werkgroep, Louis Claassen, sê terwyl biobrandstof vanaf Oktober volgende jaar met brandstof vermeng moet word, is die laaste biobrandstof-regulasies nog nie deur die departement van energiesake gefinaliseer nie. Beleggers, soos Mabele Fuels op Bothaville, sal eers aanlegte begin bou as al die regulasies in plek is. Claassen sê boere is gerat om die aanlegte te voorsien. Meer sorghum word reeds geplant. As die aanlegte egter nie teen die spertyd in bedryf is nie, gaan die land met ’n oorskot sorghum sit.



Podcasts

Louis Claassen:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.