On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agriculture

Toekoms van koring Donderdag onder die loep

───   16:36 Mon, 15 Sep 2014

Toekoms van koring Donderdag onder die loep | News Article
Met die klein koringoes op die lande gaan die LNR-Kleingraaninstituut Donderdag op sy jaarlikse koringdag fokus op die toekoms van koringboerdery. Die KGI se Elri Burger het op OFM se vroegoggendlandbouprogram Before Dawn oor dié koringdag gesels. Gaan luister op die OFM-blog Agri-fokus by http://www.ofm.co.za/article/agri-fokus/152753/KGI-hou-Donderdag-koringdag.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.