On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agriculture

'Nou kan daar met groter gesag oor graansake gepraat word'

───   16:07 Wed, 03 Dec 2014

'Nou kan daar met groter gesag oor graansake gepraat word' | News Article

Bloemfontein - Die landbousakekamer Agbiz se John Purchase sê die opname van die Graansilobedryf (GSI) in Agbiz gaan tot voordeel van die graanbedryf wees.

GSI, die verteenwoordiger van graanhantering-en-bergingsondernemings het ontbind en is opgeneem in 'n graanlessenaar van Agbiz.
 
Purchase sê die GSI-lede was almal reeds lede van Agbiz. Met hierdie rasionalisering sal daar doeltreffender en met meer gesag op graansake gefokus kan word.
 
Dirk Kok/OFM-nuus 

Podcasts

John Purchase:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.