On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agriculture

Mielie-oes skade erger as verwag

───   SABRINA DEAN 10:16 Fri, 13 Feb 2015

Mielie-oes skade erger as verwag | News Article

Bloemfontein - Die onlangse hitteskade aan graanoeste in sentraal Suid-Afrika is veel erger as wat voorheen gevrees is.

Graan SA se Jannie de Villiers sê hulle het gister uit die lug na landerye gekyk en vooruitsigte lyk uiters swak.

De Villiers sê reënneerslae oor die volgende twee weke sal die lot van Suid-Afrika se voedselpryse oor die volgende jaar bepaal.
 
Indien dit die res van die seisoen nie genoeg reën nie, kan volgende jaar se vooruitsigte selfs benadeel word - boere sal nie kan plant as daar nie genoeg grondvog is nie.
 
Sabrina Dean/OFM-nuus

Podcasts

Graan SA se Jannie de Villier:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.