On Now
Weekends 05:00 - 06:00
Opstaan Anny
NEXT: 06:00 - 09:00 Weekend Breakfast with Gerben and Anny
Listen Live Streams

Agriculture

Fokus nou eerder op volgende jaar se plant

───   SABRINA DEAN 17:15 Tue, 24 Feb 2015

Fokus nou eerder op volgende jaar se plant | News Article

Bloemfontein - Die bietjie reën tot dusver oor dorre dele van die Vrystaat en Noordwes, gaan heel waarskynlik te laat en te min wees om ‘n verskil aan somergewasse te maak.

 Dit is volgens Graan SA se Jannie de Villiers, vanoggend by die bekendstelling van die UV se Graanakademie-leierskapontwikkelingsprogram.
 
Hy het tydens sy toespraak gesê hy het pas nuus ontvang dat dit by Sannieshof reën, en die weerdiens het ook aan OFM-nuus bevestig dat neerslae van tot en met 17mm vandag plek-plek oor die sentrale deel van die land voorgekom het.
 
De Villiers sê op plekke waar die skade onherstelbaar is, lê die fokus nou eerder op volgende jaar se plantproses.
 
Hy sê dit sal waarskynlik ‘n brandpunt wees tydens die organisasie se jaarkongress op Bothaville volgende week:
 
'Jannie de Villiers'

Podcasts

Jannie de Villiers:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.