On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Permitte vir seisoenarbeiders steeds 'n probleem

───   12:26 Wed, 24 Oct 2012

Permitte vir seisoenarbeiders steeds 'n probleem | News Article
Pieter Möller

Die aanwending van seisoensarbeiders op veral vrugte-, groente- en wolplase, bly steeds 'n netelige kwessie. So sê Anton Rabe, voorsitter van Agri SA se Menslike Hulpbronnekomitee.
 
Rabe het aan OFM Nuus gesê, sekere probleme kom steeds voor om permitte vir seisoensarbeiders te bekom.

Dit kom veral voor by plase wat grens aan buurlande. Die arbeiders is gewoonlik vrugteplukkers en skaapskeerders.

Rabe sê die meeste probleme is aan die arbeidsdepartement voorgelê en baie samesprekings die afgelope tyd het in goedertrou plaasgevind.



Podcasts

AgriSA se Anton Rabe:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.