On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Human Interest

Dagga se medisinale waarde: Farmakoloog

───   15:13 Thu, 12 Jun 2014

Dagga se medisinale waarde: Farmakoloog | News Article
Christopher Motabogi
 
Bloemfontein - Die debat oor die gebruik van dagga vir die behandeling van ‘n mediese toestand, is nie net beperk tot Suid-Afrika nie. Dit, volgens kliniese farmakoloog en dosent aan die Universiteit van die Vrystaat, Paulina van Zyl.
 
Sy was gisteraand die hoofspreker tydens die jaarlikse algemene vergadering van die Aurora Alkohol- en Dwelmsentrum in Bloemfontein.
 
Volgens Van Zyl is daar talle lande en tans ook sowat 20 Amerikaanse state waar die gebruik van dagga vir medisinale doeleindes wettig is.

IVP-parlementslid, Mario Ambrosini, het onlangs 'n pleidooi gerig vir die bevordering van die gebruik van dagga in sekere omstandighede asook vir navorsing omtrent die onderwerp. Ambrosini is self 'n kanker-lyer.



Podcasts

Paulina van Zyl:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.