On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor and Margaret
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Human Interest

Ek was 100% eerlik: Zelda la Grange

───   KARIEN JORDAAN 11:29 Thu, 19 Jun 2014

Ek was 100% eerlik: Zelda la Grange | News Article
Karien Jordaan
 
Bloemfontein - Zelda la Grange, oudpresident Nelson Mandela se persoonlike assistent, sê haar boek, wat vandag in boekwinkels beskikbaar is, is 100% eerlik geskryf.
 
Sy het aan OFM-nuus gesê Goeiemôre, mnr. Mandela handel meer oor haar as oor Madiba.
 
In die outobiografie beskryf sy haar eie grootwordjare en ondervindings - ook in die lig van haar verhouding met die ontslape president. La Grange sê daar is nie 'n lyn in die boek wat nie die waarheid is nie.

La Grange sê alhoewel sy weet dat sommige mense ontsteld gaan wees oor dele van Goeiemôre, mnr. Mandela, hoop sy die goeie storie daarin sal raakgesien word.

La Grange sê sy het gevoel sy het 'n verpligting teenoor die publiek om die Madiba wat sy geken het, met die wêreld te deel. Sy het in 2009 begin skryf.











Podcasts

Zelda la Grange:

Zelda la Grange:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.