On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

Human Interest

Vrystaatse boervrou sterf in motorongeluk by Bhm

───   DANE BEISHEIM 15:43 Tue, 29 Jul 2014

Vrystaatse boervrou sterf in motorongeluk by Bhm | News Article
Dane Beisheim
 
Bethlehem - Dorris Craven, die vrou van die bekende Vrystaatse boer, Pinkie Craven, is vanoggend in ’n motorongeluk oorlede.
 
Volgens familievriend en medeboer in die distrik, Dirk van Rensburg, is die 65-jarige Craven vanoggend omstreeks 08:30 oorlede nadat haar motor die pad net buite Bethlehem verlaat het.
 
Van Rensburg sê haar afsterwe word as ’n geweldige verlies vir die plaaslike gemeenskap beskou.




Podcasts

Dirk van Rensburg :

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.