On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Human Interest

Bekende Bloemfonteinse atleet en akteur 'n pienkvoet ryker

───   OWEN KOCK 16:25 Tue, 16 Sep 2014

Bekende Bloemfonteinse atleet en akteur 'n pienkvoet ryker | News Article

Bloemfontein - Suid-Afrika is moontlik ‘n aktrise of atleet ryker.

Hendrik Cronjé en Danel Prinsloo, onderskeidelik voormalige Sewende Laan-akteur en middelafstand atleet het gister die trotse ouers van Annabel Emily Cronjé geword.

 
Die kleinding is in die Life Rosepark-hospitaal in Bloemfontein gebore en weeg 'n stewige 3,3 kg. Cronjé is die broer van die olimpiese atleet Johan Cronjé en Danel, die dogter van die wêreldbekende afrigter, DB Prinsloo.
 
Cronjé het aan OFM-nuus gesê hy en Danel gaan klein Annabel aan sport en die kunste blootstel, maar sy sal self haar besluite neem.

Owen Kock/OFM-nuus

Podcasts

Hendrik Cronjé:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.