On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Africa News

Slegs Nigerië en Senegal Ebola-vry

───   OWEN KOCK 07:23 Thu, 23 Oct 2014

Slegs Nigerië en Senegal Ebola-vry | News Article

Kaapstad - Slegs gebiede wat vir 42 dae geen nuwe gevalle van Ebola aangemeld het nie, is vry van die pandemie.

Nigerië en Senegal is die enigste van die Wes-Afrika lande wat Ebola-vry is, terwyl die pandemie in Liberië, Sierra Leone en Guinee voortwoed.
 
Volgens Cloete van Vuuren, 'n spesialis in aansteeklike siektes, wag Amerika en Spanje nog om hul 42-dae wagtydperk uit te dien na van hul landsburgers die dodelike siekte opgedoen het, voor hulle Ebola-vry verklaar kan word.

Volgens die nuutste syfers van die Wêreld Gesondheidsorganisasie het meer as 4 500 mense reeds weens Ebola omgekom.
 
Owen Kock/OFM-nuus 

Podcasts

Cloete van Vuuren:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.