On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Human Interest

Bloemfontein, dié man soek 'n vrou!

───   DANE BEISHEIM 14:55 Fri, 13 Mar 2015

Bloemfontein, dié man soek 'n vrou! | News Article

Bloemfontein - Wat staan ‘n man te doen as hy twee kaartjies na die popgroep One Direction se konsert het, maar nie ‘n metgesel nie?

As jy Ammiël Smith is, dan vaar jy die strate van Bloemfontein in - dis wat jy doen!
 
Ammiël, oorspronklik van Upington, is nuut in Bloemfontein en sukkel om die meisie van sy drome te ontmoet.
 
Hy het gister, vir die eerste keer, in Langenhovenpark by ‘n verkeerslig gestaan met ‘n bordjie wat sy lot verduidelik. Intussen het ‘n foto van die jong man ook die rondte op sosiale media begin doen, wat reeds meer as 400 keer op Facebook gedeel is.
 
Ammiël het aan OFM-nuus sy perfekte trouvrou beskryf:
 
 
So, as jy ‘n hubare jong dame is, kyk gerus uit vir Ammiël en sy bordjie in die strate van Bloemfontein!
 
Dane Beisheim/OFM-nuus 
 
 
 
Dames... Dames! 
 
 
 
 
 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.