On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Human Interest

Jong man stap SA plat vir geamputeerdes

───   DANE BEISHEIM 16:53 Wed, 13 May 2015

Jong man stap SA plat vir geamputeerdes | News Article

Potchefstroom - 'n Oud-Potchefstromer is besig om tree-vir-tree die pad vir ander geamputeerdes makliker te maak.

Die 28-jarige Paul Steyn, wat self sy regterbeen onder die knie verloor het in ’n landbouongeluk toe hy 13 jaar oud was, loop die land plat om bewustheid te skep en geld in te samel sodat ander geamputeerdes wat dit nie kan bekostig nie met prosteses toeger ná ure lange onderhandeling deur die polisieus kan word.
 
Paul het vandag sy negende prostese aan Anna-Marie Erasmus van Stilfontein in Noordwes oorhandig. Sedert hy sy nie-winsgewende organisasie - die Paul Steyn Foundation - in 2012 begin het, het Paul reeds meer as 5 000km regoor Suid-Afrika gestap.
 
Anna-Marie, wat ly aan diabetes en ook blind is, het haar regterbeen onder die knie verloor weens komplikasies verwant aan haar siekte.
 
Sy sê die nuwe kunsledemaat gaan haar lewenskwaliteit grootliks verbeter.

Dane Beisheim/OFM-nuus


Podcasts

Annemarie Erasmus:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.