On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Human Interest

Raar goue muntstuk vir rekordbedrag verkoop

───   09:21 Thu, 21 May 2015

Raar goue muntstuk vir rekordbedrag verkoop | News Article

Washington - Een van die raarste goue munstukke in die VSA, 'n 207-jaar oue Quarter Eagle, is die afgelope week vir 'n rekordbedrag van 2.4 miljoen dollar (of sowat 28 miljoen rand) verkoop.

Die Quarter Eagles was sowat 2 dollar 50 werd toe hulle destyds in klein hoeveelhede in die laat 1700's en vroeë 1800's gemunt is. Die spesifieke muntstuk, wat verkoop is, is in 1808 gemunt. Op die een kant van die muntstuk is Lady Liberty en op die ander kunt is 'n arend. Die 1808 Quarter Eagle was deel van 'n versameling van 128 muntstukke wat vir 25 miljoen dollar in totaal op 'n veiling verkoop is. CNN

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.