On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Human Interest

Laaste vlugtelingekamp in Durban afgebreek

───   15:24 Tue, 30 Jun 2015

Laaste vlugtelingekamp in Durban afgebreek | News Article

Durban - Die sowat 200 buitelanders in die Chatsworth-vlugtelingekamp buite Durban, sal vanaand geen heenkome hê nie.

Die kamp word vanmiddag afgebreek.
 
Die vlugtelinge het hier skuiling gevind na die onlangse xenofobiese aanvalle wat die gebied geteister het.
 
East Coast Radio se Kevin Minter-Brown het met 'n man van Burundi en 'n vrou van die DRK gepraat.

Chatsworth is die laaste Durbanse kamp wat afgebreek word. Talle ander is reeds vroeër ontruim.
East Coast radio




Podcasts

Kevin Minter-Brown:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.