On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Local News

Gedenkdiens vir TT Cloete Saterdag in Potch gehou

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 13:53 Wed, 29 Jul 2015

Gedenkdiens vir TT Cloete Saterdag in Potch gehou | News Article

Potchefstroom - 'n Gedenkdiens vir TT Cloete, wat vanoggend in die ouderdom van 91 in die MooiMed-hospitaal in Potchefstroom aan natuurlike oorsake dood is, vind die naweek in die stad plaas.

Die Noordwes-Universiteit se Pukkampus-woordvoerder, Johan van Zyl, sê die diens is Saterdag omstreeks 11:00 vanuit die NG kerk Vyfhoek in die stad.
 
Die bekroonde digter, Bybelvertaler, letterkundige en wetenskaplike navorser, wat 'n groot rol in die ontwikkeling van Afrikaans as taal gespeel het, was lank verbonde aan die kampus.
 
Christal-Lize Muller/OFM-nuus 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.