On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Human Interest

Tygerbergvliegongeluk: Paramedikus 'was 'n sagte reus'

───   14:25 Mon, 17 Aug 2015

Tygerbergvliegongeluk: Paramedikus 'was 'n sagte reus' | News Article

Bloemfontein - Die paramedikus wat gisteroggend saam met vier ander gesterf het toe hul ambulansvliegtuig in die Tygerbergheuwels buite Kaapstad vasgevlieg het, is as 'n sagte reus beskryf.

Een van Alfred Ward se voormalige klasmaats by die Sentrale Universiteit van Tegnologie in Bloemfontein, Dominic Malinga sê hy was 'n gefokusde jong man.     

Intussen sê die lugvervoer- en navigasiediens berigte dat 'n foutiewe radarstelsel tot die ongeluk gelei het is “suiwer bespiegeling”. Percy Morokane sê die presiese oorsaak van die ongeluk sal eers bekend wees wanneer die polisie en die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika se ondersoek afgehandel is.

Die Cessna se twee vlieëniers asook 'n pasiënt en sy dogter is almal op slag dood.

Mark Steenbok/OFM-nuus

 

 


Podcasts

Dominic Malinga :

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.