On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Human Interest

Pelonomi-hospitaal kry pluimpie van trotse ouers

───   CATHY DLODLO 18:06 Wed, 02 Sep 2015

Pelonomi-hospitaal kry pluimpie van trotse ouers | News Article

'n Trotse ouerpaar van Bloemfontein – Pearl Nicholson en André Scholtz – het net pluimpies vir Pelonomi-hospitaal en meen dienslewering by dié hospitaal is uitstekend.

Die 40-jarige Nicholson is verlede Donderdag opgeneem ná 39 weke van swangerskap en haar babaseuntjie is die volgende dag gebore. Scholtz sê ten spyte van die hospitaal se swak reputasie het hulle net mooi die teenoorgestelde ervaar.

Pelonomi was die afgelope twee jaar kort-kort in die nuus weens 'n tekort aan mediese personeel en medisyne, asook die agterstand in die instandhouding van mediese toerusting.
 

Cathy Dlodlo/OFM-nuus
 
 


Podcasts

André Scholt:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.