On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Human Interest

Afrikaans het toekoms as onderrigtaal - Carstens

───   17:41 Fri, 11 Sep 2015

Afrikaans het toekoms as onderrigtaal - Carstens | News Article

Potchefstroom - Die direkteur van die Skool vir Tale by die Noordwes-Universiteit voel dat Afrikaans as onderrigtaal behou kan word.

Wannie Carstens sê Afrikaans word tans onregverdiglik geteiken. Hy glo studente moenie gedwing word om in Engels klas te draf nie.  

Hy sê Afrikaanssprekendes is kreatief en kry gewoonlik probleme opgelos. Hy glo hulle sal ook antwoorde vind vir die taalkwessie.

Mark Steenbok/OFM-nuus


 


Podcasts

Wannie Carstens:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.