On Now
Weekends 16:00 - 20:00
OFM Decades James
NEXT: 20:00 - 23:59 The Music Man Mix with The Music Man
Listen Live Streams

Agriculture

Leierboer in VS vereer

───   09:08 Thu, 01 Aug 2013

Leierboer in VS vereer | News Article
Dirk Kok

Bloemfontein -  Die leierboer Louw Steytler het gisteraand die tweede erepresident in Vrystaat Landbou (VL) se geskiedenis geword.

Steytler, wat jare lank by VL betrokke was en tien jaar as president gedien het, is op dié organisasie se kongresdinee met VL se hoogste eerbewys vereer.
 
Steytler, tans voorsitter van GraanSA, sê dit was een van die grootste aande nog in sy lewe.

Die ander erepresident was wyle Jan van Vuuren van Heilbron.



Podcasts

Louw Steytler :

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.