On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agriculture

VL gaan volstoom voort met sy grondplan

───   16:54 Thu, 01 Aug 2013

VL gaan volstoom voort met sy grondplan | News Article
Dirk Kok - Vrystaat Landbou (VL) het vandag aan die einde van sy jaarkongres besluit hy gaan voort met sy planne om saam met landbouvennote en die regering ’n leidende rol in grondhervorming in die provinsie te speel.

VL wil met die provinsiale grondoudit wat hy in die provinsie gedoen het en met ander harde feite oor grondhervorming onderhandel vir private vennootskappe met die staat om grondhervorming te bevorder.

Johan Willemse, bekende landbou-ekonoom en VL-lid, het gesê boere wil help om die land suksesvol te maak.

Willemse en die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) help vir VL met sy planne.


dirk@centralmediagroup.co.za

Podcasts

Johan Willemse:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.