On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Japie Grobler oor planne vir grondhervorming

───   12:20 Mon, 29 Sep 2014

Japie Grobler oor planne vir grondhervorming | News Article

Bloemfontein - Die landbou-eenheidsforum Asuf se spesiale komitee oor grondhervorming het verlede week vergader en gaan hom nou toespits om teen Maart vir die regering werkbare planne vir grondhervorming op die tafel te plaas, sê Asuf-voorsitter Japie Grobler.

Hy sê Asuf se lede wil egter sien dat daar ’n sterk regsbasis vir grondhervorming gelê word.
 
Asuf se lede dring ook aan op ’n vervalklousule of sogenaamde “sunset clause”, sodat daar nie keer op keer aansprake op ’n boer se grond gemaak kan word nie. 
 
Dirk Kok/OFM-nuus 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.