On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agriculture

Boere in Noordwes glimlag breed na deurdringende reën

───   MARICELLE BOTHA 06:48 Thu, 18 Dec 2014

Boere in Noordwes glimlag breed na deurdringende reën | News Article

Potchefstroom - Boere in Noordwes glimlag breed na deurdringende reën in die noorde van die land verligting gebring het in dele van die provinsie, wat die afgelope drie jaar onder droogte gebuk gegaan het.

Boere in die weste van die provinsie het sedert die reënseisoen begin het reeds sowat 80 millimeter reën gehad, terwyl boere in die weste al by die 200 millimeter gehad het.
 
Volgens die president van Agri-Noordwes, Pierre Vercueil, het meer as 80 persent van graanboere reeds geplant, met drie dae oor voor die einde van die tradisionele planttyd.
 
Maricelle Botha/OFM-nuus

Podcasts

Pierre Vercueil:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.